⭐ GLP-1 Six-In-One Capsules – Belangrike Inligting ⭐
Is dit veilig?
Ja, dit is oor die algemeen veilig vir volwassenes, ook ouer volwassenes, solank daar geen ernstige onderliggende mediese toestande is nie.
Dieet riglyne:
Geen streng dieet nodig nie, maar vir beste resultate:
* Sny verwerkte suiker
* Vermy gaskoeldrank & fast food
* Drink minstens 2L water per dag
Hoe effektief is dit?
Resultate verskil van persoon tot persoon. Sommige sien vinnige veranderinge, ander neem bietjie langer. Volg jou dosering konsekwent.
Moontlike newe-effekte:
Naarheid, gas, los maag, braking of ligte ongemak – gewoonlik tydelik.
Aanbevole gebruik:
* 1 kapsule per dag,
Vra eers ’n dokter indien:
Jy ernstige hart-, nier- of lewerprobleme het, swanger is of borsvoed.






Reviews
There are no reviews yet.